Mense in Albanië word na die Here se Aandmaal genooi

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Maart 2017

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings vir Die Wagtoring en om mense die waarheid te leer oor God se Koninkryk. Gebruik die voorstelle om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Ek is met jou om jou te verlos”

Toe Jehovah God Jeremia as profeet aangestel het, het Jeremia gevoel asof die verantwoordelikheid te groot vir hom is. Hoe het Jehovah hom gerusgestel?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hulle het opgehou om God se wil te doen

Die Israeliete het gedink dat hulle offerandes vir hulle verkeerde gedrag sou vergoed. Jeremia het hulle sondes en skynheiligheid moedig openbaar gemaak.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wie doen vandag Jehovah se wil?—Hoe om dit te gebruik

Gebruik hierdie brosjure om jou Bybelstudente te leer van Jehovah se Getuies, ons bedrywighede en ons organisasie.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Mense kan net met Jehovah se leiding sukses behaal

In eertydse Israel het diegene wat Jehovah God se leiding gevolg het vrede, geluk en voorspoed geniet.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Luister na God en lewe vir ewig—Hoe om dit te gebruik

Gebruik die prente en tekste om basiese Bybelwaarhede te leer aan mense wat nie goed kan lees nie.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Israel het Jehovah vergeet

Wat het Jehovah God geïllustreer toe hy vir Jeremia gesê het om 500 kilometer ver na die Eufraatrivier te gaan en ’n linnegordel daar weg te steek?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Help jou gesin om Jehovah nooit te vergeet nie

’n Gereelde en praktiese program vir Gesinsaanbidding kan jou gesin help om Jehovah nooit te vergeet nie. Hoe kan jy uitdagings die hoof bied wanneer dit by Gesinsaanbidding kom?