13-19 Maart
JEREMIA 5-7
Lied 66 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hulle het opgehou om God se wil te doen”: (10 min.)
Jer 6:13-15—Jeremia het die nasie se sondes openbaar gemaak (w88 4/1 11-12 ¶7-8)
Jer 7:1-7—Jehovah wou hê dat hulle berou moes toon (w88 4/1 12 ¶9-10)
Jer 7:8-15—Die Israeliete het nie gedink dat Jehovah teen hulle sal optree nie (jr 21 ¶12)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jer 6:16—Wat het Jehovah sy volk aangespoor om te doen? (w05 11/1 23 ¶11)
Jer 6:22, 23—Waarom is daar gesê dat ’n volk “uit die land van die noorde” sou kom? (w88 4/1 13 ¶15)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 5:26–6:5
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) T-36—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) T-36—Bespreek die onderhofie “Iets om oor te dink”. Nooi die persoon uit na die Gedenkmaal.
Bybelstudie: (6 min. of minder) Les 1 van jl—Nooi die persoon uit na die Gedenkmaal.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 125
“Wie doen vandag Jehovah se wil?—Hoe om dit te gebruik”: (15 min.) Bespreek die artikel vir die eerste vyf minute. Speel dan die video wat toon hoe les 8 van die brosjure tydens ’n Bybelstudie gebruik kan word. Spoor almal aan wat ’n Bybelstudie hou om die brosjure elke week te gebruik.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 9 ¶16-21, en die venster “Hoe twee traktate twee harte in die Amasone geraak het” en die hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 10 en gebed