Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 5-7

Hulle het opgehou om God se wil te doen

Hulle het opgehou om God se wil te doen

7:1-4, 8-10, 15

  • Jeremia het die Israeliete se sondes en skynheiligheid moedig openbaar gemaak

  • Die Israeliete het die tempel as ’n gelukbringer beskou wat hulle sou beskerm

  • Jehovah het dit duidelik gemaak dat hulle offerandes waardeloos sou wees as hulle met hulle verkeerde gedrag aanhou

Dink hieraan: Hoe kan ek seker maak dat my aanbidding vir Jehovah aanvaarbaar is en nie halfhartig raak nie?

Jeremia by die ingang van die huis van Jehovah