Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 8-11

Mense kan net met Jehovah se leiding sukses behaal

Mense kan net met Jehovah se leiding sukses behaal

Mense het nie die vermoë of die reg om hulleself te regeer nie

10:21-23

  • Omdat Israel se geestelike herders Jehovah nie geraadpleeg het nie, is die mense verstrooi

  • Diegene wat Jehovah se leiding gevolg het, het vrede, geluk en voorspoed geniet