Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

27 Maart–2 April

JEREMIA 12-16

27 Maart–2 April
  • Lied 135 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Israel het Jehovah vergeet”: (10 min.)

    • Jer 13:1-5—Jeremia het God se instruksies gehoorsaam om ’n linnegordel weg te steek, al het dit baie moeite geverg (jr 51 ¶17)

    • Jer 13:6, 7—Toe Jeremia weer die lang reis aangepak het om die gordel te gaan haal, was die gordel vrot (jr 52 ¶18)

    • Jer 13:8-11—Jehovah het gewys dat die Israeliete hulle hegte verhouding met hom sou verloor as gevolg van hulle hardkoppigheid (jr 52 ¶19-20; it-1-E 1121 ¶2)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 12:1, 2, 14—Wat was Jeremia se vraag, en wat was Jehovah se antwoord? (jr 118 ¶11)

    • Jer 15:17—Hoe het Jeremia vriendskap beskou, en hoe kan ons hom navolg? (w04 5/1 12 ¶16)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 13:15-27

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gedenkmaaluitnodiging en video—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Gedenkmaaluitnodiging en video—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Toespraak: (6 min.) w16.03 29-31—Tema: Wanneer was God se volk gevangenes van Babilon die Grote?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE