Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 1-4

“Ek is met jou om jou te verlos”

“Ek is met jou om jou te verlos”

Jeremia was moontlik 25 jaar oud toe Jehovah hom as ’n profeet aangestel het. Jeremia het gevoel asof hierdie verantwoordelikheid te groot vir hom is, maar Jehovah het hom verseker dat hy hom altyd sal ondersteun.

  1. 647

    Jeremia as ’n profeet aangestel

  2. 607

    Jerusalem vernietig

  3. 580

    Boek voltooi

Alle datums is VHJ