Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Kampanje om Gedenkmaaluitnodigings te versprei (3-31 Maart): Ons wil jou graag na ’n baie belangrike geleentheid nooi. Hier is jou eie uitnodiging. Op Saterdag 31 Maart sal miljoene mense regoor die wêreld vergader om die dood van Jesus Christus te herdenk. Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word. Ons nooi jou ook na ’n toespraak wat die week tevore gehou sal word, met die titel: “Jesus Christus — Wie is hy werklik?”

Volgende keer, as die persoon belangstel: Hoekom het Jesus gesterf?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Hoekom het Jesus gesterf?

Teks: Mt 20:28

Volgende keer: Wat word deur die losprys moontlik gemaak?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Wat word deur die losprys moontlik gemaak?

Teks: Ro 6:23

Volgende keer: Hoe kan ons wys dat ons die losprys waardeer?