Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

12-18 Maart

MATTEUS 22-23

12-18 Maart
  • Lied 30 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wees gehoorsaam aan die twee grootste gebooie”: (10 min.)

    • Mt 22:36-38 — Hoe verduidelik hierdie verse wat ons moet doen om die grootste en eerste gebod van die Wet te gehoorsaam? (“hart”, “siel”, “verstand”, studienotas oor Mt 22:37 in nwtsty)

    • Mt 22:39 — Wat is die tweede grootste gebod in die Wet? (“Die tweede”, “naaste”, studienotas oor Mt 22:39 in nwtsty)

    • Mt 22:40 — Die Hebreeuse Geskrifte is op liefde gebaseer (“die Wet . . . die Profete”, “hang”, studienotas oor Mt 22:40 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 22:21 — Wat is die dinge “wat aan die keiser behoort”, en wat is die dinge “wat aan God behoort”? (“aan die keiser . . . wat aan die keiser behoort”, “aan God wat aan God behoort”, studienotas oor Mt 22:21 in nwtsty)

    • Mt 23:24 — Wat beteken Jesus se woorde? (“wat die muggie uitsif maar die kameel insluk”, studienota oor Mt 23:24 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 22:1-22

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 186-187 ¶8-9 * — Die verkondiger moedig die student aan om familie en vriende na die Gedenkmaal te nooi.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 19 Boek: Wat leer die Bybel werklik?