Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 22-23

Wees gehoorsaam aan die twee grootste gebooie

Wees gehoorsaam aan die twee grootste gebooie

22:36-39

Matteus 22:36-39 wys vir ons hoekom dit belangrik is om vergaderinge by te woon. Merk die redes in volgorde van belangrikheid:

  • Om aangemoedig te word

  • Om ons broers en susters aan te moedig

  • Om Jehovah te aanbid en te wys dat ons hom liefhet

Hoekom moet ons vergadering toe gaan al is ons moeg en dink ons dat ons niks daar sal leer nie?

Op watter ander maniere kan ons wys dat ons aan die twee grootste gebooie gehoorsaam is?