19-25 Maart
MATTEUS 24
Lied 126 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Bly geestelik wakker in hierdie laaste dae”: (10 min.)
Mt 24:12 — ’n Vermeerdering in wetteloosheid sal veroorsaak dat mense se liefde verkoel (it-2-E 279 ¶6)
Mt 24:39 — Die alledaagse dinge van die lewe sal vir party so belangrik word dat hulle aandag afgelei sal word (w99 11/15 19 ¶5)
Mt 24:44 — Die Heer sal kom op ’n tyd wanneer niemand dit verwag nie (jy-E 259 ¶5)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Mt 24:8 — Wat het Jesus dalk met hierdie woorde bedoel? (“weë van benoudheid”, studienota oor Mt 24:8 in nwtsty)
Mt 24:20 — Hoekom het Jesus hierdie woorde gesê? (“in die winter”, “op die sabbatdag”, studienotas oor Mt 24:20 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 24:1-22
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon sê iets wat die gesprek kan laat doodloop.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon met wie jy die eerste keer gepraat het, is nie by die huis nie, maar ’n familielid kom na die deur toe.
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Naby aan die einde van hierdie stelsel van dinge”: (15 min.) Bespreking. Speel die video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 5 ¶7-15
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 97 en gebed