Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 24

Bly geestelik wakker in hierdie laaste dae

Bly geestelik wakker in hierdie laaste dae

24:39

Die meeste mense het vandag toegelaat dat die alledaagse dinge van die lewe vir hulle belangriker word as geestelike dinge. Hoe verskil Christene wat geestelik wakker is se beskouing van dié van mense in die wêreld wanneer dit kom by . . .

  • verdere studies?

  • ontspanning?

  • sekulêre werk?

  • materiële dinge?