Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Naby aan die einde van hierdie stelsel van dinge

Naby aan die einde van hierdie stelsel van dinge

Kyk na die video Naby aan die einde van hierdie stelsel van dinge en beantwoord dan die volgende vrae oor Matteus 24:34.

  • Wat is “al hierdie dinge”?

  • Hoe help Eksodus 1:6 ons om die betekenis van die woord “geslag” te verstaan?

  • Van watter spesifieke geslag het Jesus gepraat?

  • Uit watter twee groepe bestaan “hierdie geslag”?

  • Hoe wys Jesus se woorde dat die einde van hierdie wêreld baie naby is?