Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

26 Maart – 1 April

MATTEUS 25

26 Maart – 1 April
  • Lied 143 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Hou aan waak”: (10 min.)

    • Mt 25:1-6 — Vyf verstandige en vyf dwase maagde het die bruidegom gaan ontmoet

    • Mt 25:7-10 — Die dwase maagde was nie daar toe die bruidegom daar aangekom het nie

    • Mt 25:11, 12 — Net die verstandige maagde is toegelaat om die huweliksfees by te woon

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 25:31-33 — Verduidelik die illustrasie van die skape en die bokke (w15 3/15 26 ¶7)

    • Mt 25:40 — Hoe kan ons wys dat ons vriende van Christus se broers is? (w09 10/15 16 ¶16-18)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 25:1-23

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na die Gedenkmaal.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w15 3/15 26 ¶7-10 — Tema: Hoe beklemtoon die illustrasie van die skape en die bokke die predikingswerk?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 85

  • Verbeter jou vaardighede in die bediening — Leer jou student hoe om voor te berei”: (10 min.) Bespreking. Speel en bespreek daarna die video wat wys hoe ’n verkondiger haar Bybelstudent leer om vir die studie voor te berei. Nooi ander in die gehoor om te vertel hoe hulle hulle studente op ’n suksesvolle manier gehelp het om vir hulle Bybelstudie voor te berei.

  • Verwelkom ons gaste: (5 min.) Toespraak gebaseer op die artikel in die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek vir Maart 2016. Vertel ’n paar goeie ondervindinge van die 2017-Gedenkmaalseisoen. Herinner die broers aan die reëlings vir die komende Gedenkmaal op 31 Maart: Wanneer hulle die gebou moet binnegaan en verlaat, parkering, ensovoorts.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 5 ¶16-23

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 79 en gebed