Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

5-11 Maart

MATTEUS 20-21

5-11 Maart
  • Lied 76 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees: (10 min.)

    • Mt 20:3 — Die trotse skrifgeleerdes en Fariseërs het daarvan gehou wanneer mense hulle “op die markplein” gesien en gegroet het (“Die markplein”, media oor Mt 20:3 in nwtsty)

    • Mt 20:20, 21 — Twee apostels wou graag posisies van eer en gesag hê (“moeder van die seuns van Sebedeus”, “een aan u regter- en een aan u linkerhand”, studienotas oor Mt 20:20, 21 in nwtsty)

    • Mt 20:25-28 — Jesus het verduidelik dat sy volgelinge nederige dienaars moes wees (“dienaar”, “nie om gedien te word nie, maar om te dien”, studienotas oor Mt 20:26, 28 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte (8 min.)

    • Mt 21:9 — Wat het die skare bedoel toe hulle uitgeroep het: “Red tog die Seun van Dawid!”? (“Red tog”, “Seun van Dawid”, studienotas oor Mt 21:9 in nwtsty)

    • Mt 21:18, 19 — Hoekom het Jesus ’n vyeboom laat verdroog? (jy-E 244 ¶4-6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 20:1-19

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 99

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Maart.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv aanhangsel bl. 209-212

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 53 en gebed