’n Broer in Suid-Afrika gebruik ’n video tydens ’n Bybelstudie

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Maart 2019

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor God se voorneme vir die mens.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wat dit beteken om Christelike liefde te betoon

Hoe sal ons Christelike liefde wys as iemand ons onregverdig behandel?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Steun op Jehovah vir volharding en vertroosting

Jehovah vertroos ons en help ons om te volhard deur sy Woord.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Is jy ’n fisiese mens of ’n geestelike mens?

Ons moet elkeen ’n geestelike mens word en aanhou groei in ons verhouding met God.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om goeie briewe te skryf

Wat kan ons in gedagte hou wanneer ons vir ’n vreemdeling skryf?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Voorbeeldbrief

Hou die doel van jou brief, asook die plaaslike omstandighede en gebruike, in gedagte en skryf jou brief daarvolgens.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

‘’n Bietjie suurdeeg deursuur die hele deeg’

Hoe is uitsetting’n bewys van liefde?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Gebruik video’s om jou Bybelstudente te onderrig

Maak jy goed gebruik van video’s wanneer jy jou Bybelstudente onderrig?