Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Wat is God se voorneme vir die mens?

Teks: Ge 1:28

Volgende keer: Hoe weet ons dat God se voorneme vir die mens ’n werklikheid sal word?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Hoe weet ons dat God se voorneme vir die mens ’n werklikheid sal word?

Teks: Jes 55:11

Volgende keer: Hoe sal die lewe wees wanneer God sy voorneme ’n werklikheid maak?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Hoe sal die lewe wees wanneer God sy voorneme ’n werklikheid maak?

Teks: Ps 37:10, 11

Volgende keer: Wat moet ons doen om by God se beloftes baat te vind?

KAMPANJE OM DIE GEDENKMAALUITNODIGING TE VERSPREI (23 Maart – 19 April):

Ons wil jou graag na ’n baie belangrike geleentheid nooi. Hier is vir jou ’n uitnodiging. Op Vrydag 19 April sal miljoene mense regoor die wêreld vergader om die dood van Jesus Christus te herdenk. Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word. Ons nooi jou ook na ’n toespraak wat die week tevore gehou sal word, met die titel: “Streef die werklike lewe na!”

Volgende keer, as die persoon belangstel: Hoekom het Jesus gesterf?