11-17 Maart
ROMEINE 15-16
Lied 33 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Steun op Jehovah vir volharding en vertroosting”: (10 min.)
Ro 15:4 – Lees God se Woord om vertroosting te kry (w17.07 14 ¶11)
Ro 15:5 – Smeek Jehovah as jy “volharding en vertroosting” nodig het (w16.04 10 ¶5)
Ro 15:13 – Jehovah gee ons hoop (w14 6/15 14 ¶11)
Soek na geestelike skatte (8 min.)
Ro 15:27 – Hoe was die nie-Joodse Christene “skuldenaars” van die Christene in Jerusalem? (w89 12/1 24 ¶3)
Ro 16:25 – Wat is “die heilige geheim wat vir lang tye verswyg is”? (it-1-E 858 ¶5)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 15:1-16 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 3).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 10).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Hoe Jehovah “volharding en vertroosting verskaf”: (15 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:
Watter lesse het jy geleer oor wanneer jy deur ander vertroos word?
Watter lesse het jy geleer oor wanneer jy ander vertroos?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 5 ¶1-8
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 86 en gebed