Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ROMEINE 15-16

Steun op Jehovah vir volharding en vertroosting

Steun op Jehovah vir volharding en vertroosting

15:4-7

Een manier waarop Jehovah ons vertroos en ons help om te volhard is deur sy Woord. Hoe word jy deur hierdie Bybelvoorbeelde vertroos en aangemoedig?

  • Noag

  • Josef

  • Dawid