18-24 Maart
1 KORINTIËRS 1-3
Lied 127 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Is jy ’n fisiese mens of ’n geestelike mens?”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot 1 Korintiërs.]
1Kor 2:14 – Wat beteken dit om “’n fisiese mens” te wees? (w18.02 19 ¶4-5)
1Kor 2:15, 16 – Wat beteken dit om ’n “geestelike mens” te wees? (w18.02 19 ¶6; 22 ¶15)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
1Kor 1:20 – Hoe het God “die wysheid van die wêreld dwaas gemaak”? (it-2-E 1193 ¶1)
1Kor 2:3-5 – Hoe kan Paulus se voorbeeld ons help? (w08 7/15 27 ¶6)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Kor 1:1-17 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 3).
Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek en bied vir die persoon die Leer Bybel-boek aan (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om goeie briewe te skryf”: (8 min.) Bespreking.
Gedenkmaalkampanje begin Saterdag 23 Maart: (7 min.) Bespreking deur die diensopsiener. Gee vir almal in die gehoor ’n uitnodiging en hersien die inligting. Speel en bespreek die voorgestelde gesprek. Sê vir almal wat die plaaslike reëlings is om die gebied te dek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 5 ¶9-15
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 135 en gebed