Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 KORINTIËRS 1-3

Is jy ’n fisiese mens of ’n geestelike mens?

Is jy ’n fisiese mens of ’n geestelike mens?

2:14-16

Ons moet elkeen ’n geestelike mens word en aanhou om geestelik te groei (Ef 4:23, 24). Om vordering te maak, moet jy geestelike voedsel inneem, geestelike doelwitte stel en die vrug van die gees aankweek.

Hoe geestelik was jy ’n jaar gelede, tien jaar gelede of toe jy gedoop is? En hoe geestelik is jy nou?