‘’n Bietjie suurdeeg deursuur die hele deeg’
Hoe kan ons sê dat uitsetting ’n liefdevolle voorsiening is as dit soveel hartseer veroorsaak?
Uitsetting is ’n bewys van liefde vir . . .
-
Jehovah, want dit eer sy heilige naam. – 1Pe 1:15, 16.
-
die gemeente, want dit beskerm die gemeente teen slegte invloede. – 1Kor 5:6.
-
die oortreder, want dit help hom om tot besinning te kom. – Heb 12:11.
Hoe kan jy die Christengesin ondersteun van iemand wat uitgesit is?