4-10 Maart
ROMEINE 12-14
Lied 106 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat dit beteken om Christelike liefde te betoon”: (10 min.)
Ro 12:10 – Wys dat jy lief is vir mede-Christene (it-1-E 55)
Ro 12:17-19 – Wanneer iemand jou onregverdig behandel, moet jy nie probeer om die persoon terug te kry nie (w09 10/15 8 ¶3; w07 7/1 24-25 ¶12-13)
Ro 12:20, 21 – Wees goedhartig, en oorwin die kwaad met die goeie (w12 11/15 29 ¶13)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ro 12:1 – Wat beteken hierdie vers? (lv 63-64 ¶5-6)
Ro 13:1 – In watter sin is die hoër owerhede “deur God in hulle relatiewe posisies geplaas”? (w08 6/15 31 ¶4)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 13:1-14 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Gebruik van vrae, en bespreek dan studie 3 van die Onderrig-brosjure.
Toespraak: (5 min. of minder) w11 9/1 21-22 – Tema: Hoekom moet Christene belasting betaal selfs wanneer dit vir onskriftuurlike bedrywighede gebruik word? (th studie 3).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 4 ¶19-24, venster op bl. 45
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 55 en gebed