Abraham is gehoorsaam en vat Isak na die land Moria

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Maart 2020

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor Jesus Christus en sy offerande.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

‘God het Abraham getoets’

Hoekom het Jehovah Abraham gevra om sy seun te offer?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Vrou vir Isak

Wat kan jy uit die voorbeeld van Abraham se kneg leer oor hoe om belangrike besluite te maak?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wie sal ek nooi?

Wie kan jy na die komende Herdenking van Christus se dood nooi?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Esau verkoop sy geboortereg

Vir watter heilige dinge moet ons waardering wys?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jakob kry die seën wat hy verdien

Hoe het Jakob die seën gekry wat hy verdien het?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jakob trou

Hoe kan julle ’n suksesvolle huwelik hê al is daar probleme wat julle nie verwag het nie?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening – Preek vir die blindes

Hoe kan ons die manier hoe Jehovah liefdevol vir die blindes sorg en omgee in ons gebied navolg?