Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

16-22 Maart

GENESIS 25-26

16-22 Maart
  • Lied 18 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Esau verkoop sy geboortereg”: (10 min.)

    • Ge 25:27, 28 – Esau en Jakob was ’n tweeling, maar hulle persoonlikhede en wat hulle gedoen het, het verskil (it-1-E 1242)

    • Ge 25:29, 30 – Omdat Esau honger en moeg was, het hy nie mooi gedink aan wat hy doen nie

    • Ge 25:31-34 – Esau was oorhaastig en het sy geboortereg aan sy jonger broer Jakob vir ’n bord kos verkoop (w19.02 16 ¶11; it-1-E 835)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 25:31-34 – Hoe wys hierdie verse dat die geslagslyn wat tot die Messias gelei het, nie verband gehou het met die eersgeboortereg nie? (Heb 12:16; w17.12 15 ¶4-6)

    • Ge 26:7 – Hoekom het Isak hierdie keer nie die volle waarheid vertel nie? (it-2-E 245 ¶6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 26:1-18 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Wat kan ons doen om te keer dat ’n huisbewoner skaam voel as hy nie die antwoord op ’n vraag ken nie? Hoe het die verkondiger Matteus 20:28 goed verduidelik?

  • Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 3).

  • Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Leer ons-boek aan (th studie 15).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE