Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 25-26

Esau verkoop sy geboortereg

Esau verkoop sy geboortereg

25:27-34

Esau het “heilige dinge nie waardeer nie” (Heb 12:16). Daarom het hy sy geboortereg verkoop. Hy het ook met twee heidense vroue getrou. – Ge 26:34, 35.

VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek meer waardering wys vir die volgende heilige dinge?’

  • My verhouding met Jehovah

  • Die heilige gees

  • Om Jehovah se heilige naam te dra

  • Die veldbediening

  • Christelike vergaderinge

  • Die huwelik