Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

2-8 Maart

GENESIS 22-23

2-8 Maart
  • Lied 89 en gebed

  •  Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • God het Abraham getoets”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 22:5 – Hoe kon Abraham vir sy knegte sê dat hy saam met Isak sou terugkom al het hy gedink dat hy Isak moes offer? (w16.02 7 ¶13)

    • Ge 22:12 – Hoe wys hierdie teks dat Jehovah kies wanneer hy sy voorkennis gaan gebruik en wanneer nie? (it-1-E 853 ¶5-6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 22:1-18 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Praat met oortuiging, en bespreek dan studie 15 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) it-1-E 604 ¶5 – Tema: Hoe kon Abraham voor die dood van Christus as regverdig beskou word? (th studie 7)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE