‘God het Abraham getoets’
Die pyn wat Abraham gevoel het terwyl hy voorberei het om Isak te offer help ons om Jehovah se pyn te verstaan toe hy Sy Seun, Jesus Christus, as die losprys geoffer het (Joh 3:16). Hoe kan ons Jehovah se medelye sien in sy woorde in vers 2?
Hoe motiveer Jehovah se liefde jou? – 1Kor 6:20; 1Jo 4:11