23-29 Maart
GENESIS 27-28
Lied 10 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jakob kry die seën wat hy verdien”: (10 min.)
Ge 27:6-10 – Rebekka het Jakob gehelp om die seën te kry wat hy verdien (w04 4/15 11 ¶4-5)
Ge 27:18, 19 – Jakob het sy pa laat dink dat hy Esau is (w07 10/1 31 ¶2-3)
Ge 27:27-29 – Isak het vir Jakob die eersgeborene se seën gegee (it-1-E 341 ¶6)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 27:46–28:2 – Watter lesse kan getroude paartjies uit hierdie verse leer? (w06 4/15 6 ¶3-4)
Ge 28:12, 13 – Hoekom is Jakob se droom waarin daar “’n stel trappe” was vir ons belangrik? (w04 1/15 28 ¶6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 27:1-23 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger gewys dat hy geluister het na wat die huisbewoner gesê het? Hoe het die verkondiger die Gereedskapskissie vir Onderrigting goed gebruik?
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Bybelstudie: (5 min. of minder) jl les 17 (th studie 11)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 7 ¶1-14
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 133 en gebed