Jakob kry die seën wat hy verdien
Isak se seën vir Jakob was ook ’n profesie.
-
27:28 – Jehovah het vir Jakob se nakomelinge ’n vrugbare land gegee “wat oorloop van melk en heuning”. – De 26:15
-
27:29 – Die Israeliete (Jakob se nakomelinge) het sterker geword as die Edomiete (Esau se nakomelinge). – Ge 25:23; 2Sa 8:14
-
27:29 – Omdat die Edomiete die Israeliete gehaat het, is hulle vervloek en is hulle later as ’n nasie vernietig. – Ese 25:12-14