30 Maart–5 April
GENESIS 29-30
Lied 93 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jakob trou”: (10 min.)
Ge 29:18-20 – Jakob het gesê dat hy sewe jaar vir Laban sal werk om met Ragel te trou (w03 10/15 29 ¶6)
Ge 29:21-26 – Laban het Jakob mislei en het Lea vir hom gegee (w07 10/1 8-9; it-2-E 341 ¶3)
Ge 29:27, 28 – Jakob het sy bes gedoen om ’n moeilike situasie beter te maak
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 30:3 – Hoekom het Ragel Jakob en Bilha se kinders as haar eie gesien? (it-1-E 50)
Ge 30:14, 15 – Hoekom het Ragel dalk die kans om swanger te raak vir liefdesappels verruil? (w04 1/15 28 ¶7)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 30:1-21 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Opbouend en positief, en bespreek dan studie 16 van die Onderrig-brosjure.
Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 59 ¶21-22 (th studie 18)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Verbeter jou vaardighede in die bediening – Preek vir die blindes”: (10 min.) Bespreking deur die diensopsiener. Vra die volgende vrae: Hoekom is dit belangrik om aandag te gee aan die behoeftes van die blindes? Waar kan ons blinde mense vind? Hoe moet ons met hulle praat en wys dat ons vir hulle omgee? Wat kan ons gebruik om die blindes te help om nader aan Jehovah te kom?
Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Maart.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 7 ¶15-27, hersiening op bl. 66
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 89 en gebed