9-15 Maart
GENESIS 24
Lied 132 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Vrou vir Isak”: (10 min.)
Ge 24:2-4 – Abraham het sy kneg na aanbidders van Jehovah gestuur om daar vir Isak ’n vrou te kry (wp16.3 14 ¶3)
Ge 24:11-15 – Abraham se kneg het Rebekka by ’n waterput ontmoet (wp16.3 14 ¶4)
Ge 24:58, 67 – Rebekka was bereid om met Isak te trou (wp16.3 14 ¶6-7)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 24:19, 20 – Watter lesse kan ons in hierdie verse leer uit wat Rebekka gedoen het? (wp16.3 12-13)
Ge 24:65 – Hoekom het Rebekka haar kop bedek, en wat is die les vir ons? (wp16.3 15 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 24:1-21 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger goed gebruik gemaak van vrae? Hoe het die verkondiger gereageer toe die huisbewoner ’n antwoord gegee het oor wie Jesus is?
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom (th studie 12).
Gedenkmaaluitnodiging: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die huisbewoner stel belang. Noem en bespreek die video Herdenk Jesus se dood, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Gedenkmaalkampanje begin Saterdag14 Maart: (8 min.) Bespreking. Gee vir almal in die gehoor ’n uitnodiging en gaan deur die inligting. Speel en bespreek die video vir die voorgestelde gesprek. Sê vir almal wat die plaaslike reëlings is om die gebied te dek.
“Wie sal ek nooi?”: (7 min.) Bespreking.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 6 ¶1-14
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 44 en gebed