Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Wie was Jesus?

Teks: Mt 16:16

Volgende keer: Hoekom het Jesus gesterf?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Hoekom het Jesus gesterf?

Teks: Mt 20:28

Volgende keer: Hoe kan ons wys dat ons dankbaar is vir Jesus se losprysoffer?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Hoe kan ons wys dat ons dankbaar is vir Jesus se losprysoffer?

Teks: Joh 17:3

Volgende keer: Wat gebeur by die vergaderinge van Jehovah se Getuies?

KAMPANJE OM DIE GEDENKMAALUITNODIGING TE VERSPREI (14 Maart–7 April):

“Ons is hier om jou te nooi na ’n baie belangrike geleentheid wat deur miljoene mense bygewoon gaan word. Dit is die herdenking van Jesus se dood.” Gee vir die persoon ’n uitnodiging. “Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word. Ons nooi jou ook na ’n spesiale toespraak wat die vorige naweek gehou sal word.”

Volgende keer, as die persoon belangstel: Hoekom het Jesus gesterf?