Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Bly nederig al is jy onder druk

Bly nederig al is jy onder druk

Toe Moses druk en stres ervaar het, is sy nederigheid getoets (Nu 20:2-5; w19.02 12 ¶19)

Moses het tydelik sy nederigheid verloor (Nu 20:10; w19.02 13 ¶20-21)

Jehovah het Moses en Aäron vir hulle ernstige fout gedissiplineer (Nu 20:12; w09 9/1 19 ¶5)

Iemand wat nederig en sagmoedig is, word nie gou kwaad nie en is nie trots of hoogmoedig nie. As so iemand seergemaak word, sal hy geduldig bly en nie geïrriteerd of kwaad raak of wraak wil neem nie.