15-21 Maart
NUMERI 11-12
Lied 46 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoekom moet ons dit vermy om aanhoudend te kla?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Nu 11:7, 8 – Hoe is Jehovah se goedheid bewys deur hoe die manna gelyk en geproe het? (it-2-E 309)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 11:1-15 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Gedenkmaaluitnodiging: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Die huisbewoner stel belang. Noem en bespreek dan die video Herdenk Jesus se dood, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
Herbesoek: (3 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat belanggestel en die Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het (th studie 4).
Herbesoek: (5 min.) Knoop ná die tyd ’n geselsie aan met ’n belangstellende wat die Gedenkmaaltoespraak bygewoon het en beantwoord ’n vraag wat hy oor die program vra (th studie 2).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Berei jy voor vir die Gedenkmaal?”: (15 min.) Bespreking. Maak die nodige aankondigings oor reëlings vir die Gedenkmaal. Speel die video Hoe om die brood vir die Gedenkmaal te maak.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 6 ¶7-13, venster 6A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 70 en gebed