Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hoekom moet ons dit vermy om aanhoudend te kla?

Hoekom moet ons dit vermy om aanhoudend te kla?

As ons aanhoudend kla, maak dit Jehovah ongelukkig (Nu 11:1; w01 6/15 17 ¶20)

As ons aanhoudend kla, wys ons dat ons selfsugtig is en min waardering het (Nu 11:4-6; w06 7/15 15 ¶7)

As ons aanhoudend kla, maak ons ander mismoedig (Nu 11:10-15; it-2-E 719 ¶4)

Al was dit nie altyd vir die Israeliete maklik in die wildernis nie, het hulle nog steeds baie gehad om voor dankbaar te wees. As ons ons seëninge gereeld tel, sal ons minder geneig wees om te kla.