Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah verander ’n vloek in ’n seën

Jehovah verander ’n vloek in ’n seën

Die Moabiete het probeer om die Israeliete skade aan te doen (Nu 22:3-6)

Jehovah het iets gedoen om sy volk te help (Nu 22:12, 34, 35; 23:11, 12)

Niemand kan Jehovah suksesvol teëstaan nie (Nu 24:12, 13; bt 53 ¶5; it-2-E 291)

Niks, nie eers vervolging of rampe, kan keer dat die goeie nuus volgens God se wil bekendgemaak word nie. Vertrou ons op ons hemelse Vader en stel ons sy aanbidding eerste wanneer ons moeilike tye deurmaak?