Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hoe geloof ons moedig maak

Hoe geloof ons moedig maak

Die spioene wat ’n slegte verslag gebring het, het nie genoeg geloof gehad nie (Nu 13:31-33; 14:11)

Die min geloof van die tien spioene het gemaak dat hulle broers mismoedig geraak het (Nu 14:1-4)

Die spioene wat moedig gebly het, het sterk geloof gehad (Nu 14:6-9; w06 10/1 16-17 ¶5-6)

Die Israeliete het reeds gesien hoe Jehovah hulle in die verlede gered het. Dit moes hulle eintlik die vaste vertroue gegee het dat hy hulle sou help om Kanaän te oorwin.