Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Kan een persoon ’n verskil maak?

Kan een persoon ’n verskil maak?

Die Moabiete het die Israeliete mislei en die Israeliete het begin doen wat verkeerd is (Nu 25:1, 2; lvs 118 ¶1-2)

Jehovah was woedend omdat Israel so selfsugtig was en nie lojaal gebly het nie (Nu 25:3-5; lvs 119 ¶4)

Jehovah se woede het bedaar as gevolg van een persoon se moedige optrede (Nu 25:6-11)

VRA JOU AF: ‘In watter situasies het ek moed nodig om anders te wees as die mense om my?’