DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Moenie dié navolg wat nie lojaal is nie
Korag, Datan en Abiram het teen Jehovah se reëling in opstand gekom en so gewys dat hulle nie lojaal is aan Jehovah nie. Jehovah het die rebelle en almal wat hulle kant gekies het, vernietig (Nu 16:26, 27, 31-33). Watter situasies kan ’n toets wees vir ons lojaliteit aan Jehovah? Watter Bybelvoorbeelde sal ons help om nie dié na te volg wat nie lojaal is nie?
KYK NA DIE VIDEO MOENIE DIÉ NAVOLG WAT DISLOJAAL WAS NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:
-
Watter situasie was vir Nadia ’n toets, en watter waarskuwende voorbeeld het haar gehelp om lojaal te bly?
-
Watter situasie was ’n toets vir ’n broer wat teleurgesteld was, en watter waarskuwende voorbeeld het hom gehelp om lojaal te bly?
-
Watter situasie was vir Terrance ’n toets, en watter waarskuwende voorbeeld het hom gehelp om lojaal te bly?
-
Watter situasie was ’n toets vir ’n broer wat nog op skool was, en watter waarskuwende voorbeeld het hom gehelp om lojaal te bly?