8-14 Maart
NUMERI 9-10
Lied 31 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoe Jehovah sy volk lei”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Nu 9:13 – Watter les kan Christene leer uit wat Jehovah hier vir die Israeliete gesê het? (it-1-E 199 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 10:17-36 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Gedenkmaaluitnodiging: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Die huisbewoner stel belang. Noem en bespreek dan die video Herdenk Jesus se dood, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
Herbesoek: (3 min.) Nooi een van jou werksmaats of skoolmaats vir wie jy al in die verlede gepreek het na die Gedenkmaal (th studie 2).
Bybelstudie: (5 min.) bhs 214, eindnota 16 – Nooi jou student na die Gedenkmaal, en gebruik die Bybel om te verduidelik hoekom hy nie die embleme moet gebruik nie (th studie 17).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Aanpassings by Bethel ondersteun die predikingswerk: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter aankondiging is by die 2015-jaarvergadering gemaak, en watter twee redes is daar vir die veranderinge gegee? Watter veranderinge is by Bethel gemaak, en watter goeie resultate het dit gehad? Watter uitwerking het die aankondiging gehad op die bouprojek van die nuwe takkantoor in Brittanje? Hoe bewys hierdie veranderinge dat Jehovah vir ons wys wat ons moet doen?
Hoekom ons by Bethel gaan kuier het: (5 min.) Speel die video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 6 ¶1-6, inleidingsvideo
Slotkommentaar: (3 min.)
Lied 12 en gebed