14-20 Maart
1 SAMUEL 14-15
Lied 89 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Sa 15:24 – Watter les leer Saul se fout ons oor meegevoel? (it-1-E 493)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 15:1-16 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Jesus – Mt 20:28. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan, en noem en bespreek die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Gedenkmaalkampanje begin Saterdag 19 Maart: (10 min.) Bespreking. Hersien die uitnodiging kortliks. Sê wat die plaaslike reëlings is vir die spesiale toespraak, die Gedenkmaal en om die gebied te dek. Speel en bespreek die video vir die voorgestelde gesprek.
Word Jehovah se vriend – Wees gehoorsaam aan Jehovah: (5 min.) Bespreking. Speel die video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 22 ¶1-9, inleidingsvideo
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 10 en gebed