Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande

Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande

Jehovah se profeet het koning Saul spesifieke instruksies gegee (1Sa 15:3)

Saul het verskonings gemaak vir die feit dat hy nie heeltemal gehoorsaam was aan Jehovah nie (1Sa 15:13-15)

Jehovah aanvaar nie die aanbidding van dié wat ongehoorsaam aan hom is nie (1Sa 15:22, 23; w07 6/15 26 ¶4; it-2-E 521 ¶2)

VRA JOU AF: ‘Tree ek vinnig op wanneer ek instruksies van Jehovah se organisasie kry, en is ek heeltemal gehoorsaam daaraan?’