Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

21-27 Maart

1 SAMUEL 16-17

21-27 Maart
  • Lied 7 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die geveg behoort aan Jehovah”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 16:14 – Wat beteken dit dat Saul “’n slegte gees van Jehovah” gekry het? (it-2-E 871-872)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 16:1-13 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Gedenkmaaluitnodiging: (2 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 11).

  • Gedenkmaaluitnodiging: (3 min.) Nooi ’n werksmaat, ’n skoolmaat of ’n familielid vir wie jy al in die verlede gepreek het (th studie 2).

  • Herbesoek: (3 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het en wat gewys het dat hy belangstel (th studie 4).

  • Herbesoek: (3 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het en wat gewys het dat hy belangstel. Vertel die persoon van ons webwerf (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE