SKATTE UIT GOD SE WOORD
Hoe om ’n goeie vriend te wees
Vertroos en moedig jou vriend aan wanneer hy deur ’n moeilike tyd gaan (1Sa 20:1, 2; w19.11 7 ¶18)
Waarsku jou vriend wanneer daar gevaar is (1Sa 20:12, 13; w08 2/15 8 ¶7)
Verdedig jou vriend wanneer daar negatiewe dinge oor hom gesê word (1Sa 20:30-32; w09 10/15 19 ¶11)
Jehovah se aanbidders het baie geleenthede om goeie vriende te maak. Om ’n vriend te hê, moet jy ’n vriend wees. Met wie wil jy vriende maak in die gemeente?