Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Voorbarigheid lei tot skande

Voorbarigheid lei tot skande

Koning Saul het gevoel dat hy in ’n baie moeilike situasie was (1Sa 13:5-7)

Saul het voorbarig opgetree en het nie Jehovah se instruksies nederig gehoorsaam nie (1Sa 13:8, 9; w00 8/1 13 ¶17)

Jehovah het Saul gedissiplineer (1Sa 13:13, 14; w07 6/15 27 ¶8)

Iemand is voorbarig wanneer hy oorhaastig of sonder om te dink iets doen wat hy nie die reg het om te doen nie. Iemand wat voorbarig is, is die teenoorgestelde van iemand wat nederig is. Watter situasies kan dalk veroorsaak dat iemand voorbarig optree?