SKATTE UIT GOD SE WOORD
Wysheid was vir haar kosbaar
Die koningin van Skeba het ’n lang en uitputtende reis aangepak om Salomo te sien (2Kr 9:1, 2; w99 11/1 20 ¶4; w99 7/1 30 ¶4-5)
Salomo se wysheid en rykdom het haar asem weggeslaan (2Kr 9:3, 4; w99 7/1 30-31; sien voorblad)
Wat sy gesien het, het haar gemotiveer om Jehovah te loof (2Kr 9:7, 8; it-2-E 990-991)
Die koningin van Skeba het wysheid so baie waardeer dat sy bereid was om groot opofferings te maak om dit te kry.
VRA JOU AF: ‘Is ek bereid om vir wysheid te soek soos wat ek vir versteekte skatte sou soek?’ – Spr 2:1-6.