13-19 Maart
1 KRONIEKE 27-29
Lied 133 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Pa se liefdevolle raad aan sy seun”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kr 27:33 – Hoe is Husai ’n goeie voorbeeld van ’n lojale vriend? (w17.03 29 ¶6-7)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 27:1-15 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Jesus – Mt 20:28. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (4 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het en wat gewys het dat hy belangstel. Noem en bespreek die video Waarom het Jesus gesterf?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Herbesoek: (4 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het en wat gewys het dat hy belangstel. Begin ’n Bybelstudie in die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure (th studie 6).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Maart.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 40
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 45 en gebed