Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Pa se liefdevolle raad aan sy seun

’n Pa se liefdevolle raad aan sy seun

Ontwikkel ’n persoonlike verhouding met Jehovah (1Kr 28:9; w05 2/15 19 ¶9)

Dien Jehovah met jou hele hart (1Kr 28:9; w12 4/15 16 ¶13)

Vertrou op Jehovah, en moenie bang wees nie (1Kr 28:20; w17.09 32 ¶20-21)

Die bejaarde koning Dawid het hierdie raad aan sy jong en onervare seun Salomo gegee voordat Salomo die belangrike werk om die tempel te bou, begin het. Hoekom is dit goeie raad vir almal, maar veral vir jong Christene?