Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Word gehelp deur wyse raad

Word gehelp deur wyse raad

Rehabeam moes ’n besluit maak (2Kr 10:1-4; w18.06 13 ¶3)

Rehabeam het raad gevra (2Kr 10:6-11; w01 9/1 28-29)

Rehabeam en die volk het swaargekry omdat hy wyse raad verwerp het (2Kr 10:12-16; it-2-E 768 ¶1)

As gevolg van hulle ondervinding kan ouer, geestelike volwasse persone baie keer sien hoe ’n situasie sal uitdraai. – Job 12:12.

VRA JOU AF: ‘Wie in die gemeente sal vir my goeie raad gee?’