Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

20-26 Maart

2 KRONIEKE 1-4

20-26 Maart
  • Lied 41 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Koning Salomo neem ’n onwyse besluit”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 1:11, 12 – Wat leer hierdie verslag ons oor ons persoonlike gebede? (w05 12/1 19 ¶6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 4:7-22 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Gedenkmaaluitnodiging: (3 min.) Nooi ’n werksmaat, ’n skoolmaat of ’n familielid (th studie 2).

  • Herbesoek: (4 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het en wat gewys het dat hy belangstel. Verduidelik hoe ons gratis Bybelkursus werk, en bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan. Noem en bespreek die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 17).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 09 punt 5 (th studie 9)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 19

  • Sal jy voorbereid wees vir die belangrikste dag van die jaar?: (15 min.) Toespraak en video. Moet deur die diensopsiener gedoen word. Gee verslag van die vordering van die Gedenkmaalkampanje in julle gebied. Hou ’n onderhoud met dié wat goeie ondervindinge gehad het. Verwys na die Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal op bladsy 8 en 9, en moedig almal aan om hulle hart vir die Gedenkmaal voor te berei (Esr 7:10). Bespreek hoe ons ons gaste op die aand van die Gedenkmaal kan verwelkom (Ro 15:7; mwb16.03 2). Speel die video Hoe om die brood vir die Gedenkmaal te maak.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 41 punt 1-4

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 135 en gebed